Ouhoudt Bonsmaras

Ouhoudt Bonsmaras  is geleë op die Springbokvlakte waar hartwater, rooiwater en galsiekte wydverspreid voorkom.

Die wye genepoel van die kudde bestaan hoofsaaklik uit bloedlyne van AG, JDB, LAR en RGR.

Ons passievolle toewyding verseker ‘n goedaangepaste dier met vrugbaarheid en groeikragtigheid as teeldoelwitte.

http://ouhoudtbonsmaras.co.za/

Skills

Posted on

30/11/2016